Die woord "teologie" kom van die Griekse woorde "theos" wat "God" beteken en "logos" wat "woord" of "segging" beteken. Dit bestudeer die openbaring van God teenoor die mens soos wat dit in die geskiedenis neerslag gevind het tot en met vandag. Die woord "teologie" word meestal in 'n Christelike konteks gebruik en bestudeer God se openbaring tot die mens hoofsaaklik aan die hand van die Bybel en die geskiedenis van die Christelike kerk.
Christelike teologie kan onderverdeel word in:
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Teologie".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world