article Related Topics:
Televisie
 

Televisie is 'n telekommunikasiestelsel vir uitsaai en ontvangs van bewegende prente en klank oor 'n afstand. Die term verwys nou na al die aspekte van televisieprogrammering en -uitsending. Die televisuele het sinoniem met ons postmoderne kultuur geword. Die woord televisie is 'n kombinasiewoord van beide Grieks en Latyn. "Tele-" is Grieks vir "vêr", en "-visie" kom van die latynse "visio", wat beteken "visie" of "sig".

Die eerste gereelde televisieprogramme word vanaf 22 Maart 1935 in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai. Drie keer per week is tussen 20:30 en 22:00 regstreekse programme uit die ateljee van die Berlynse Haus des Rundfunks en uittreksels uit rolprente uitgesaai. Die kykers het in sogenaamde Fernsehstuben (televisiekamers) byeengekom om die programme te sien.

Massamedia

Eksterne skakels

Feorrsīen | تلفزيون | Телевизия | Televizija | Televisió | Televize | Teledu | Tv | Guckbax | Fernsehen | Τηλεόραση | Television | Televido | Televisión | Telebista | تلویزیون | Televisio | Télévision | טלוויזיה | Televisi | Televiziono | Televisione | テレビ | 텔레비전 | Televîzyon | Televisio | Televisioun | Televizija | Televisyen | Kiekschapp | Televisie | TV | Telewizja | Televisão | Televiziune | Televeesion | Television | Televizija | Televizioni | Телевизија | TV | โทรทัศน์ | Telebisyon | Televizyon | Телебачення | 电视

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Televisie".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld