Die Soedan, van die Arabies bilâd as-sûdân "land van die Swartes," is 'n geografiese gebied in Wes- en Oostelike Afrika wat suid van die Sahel strek van Mali (ook eens bekend as Frans-Soedan) tot in die land Soedan. Die gebied ontvang meer reënval as die Sahel, en is gekik vir boerdery. Suid van Soedan is die tropiese woude.
Sudan (rhanbarth) | Großlandschaft Sudan | Sudan (region) | Sudan (regija) | Súdan (heimshluti) | Sudan (regione) | 歴史的スーダン | Sudan (region) | Судан (регион) | Sudan (regija) | Sudan (regija)
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Soedan (gebied)".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world