article

'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag of maand bevat om die kalenderjaar te sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem. Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorregeer word.

Die Gregoriaanse kalender


Die Gregoriaanse kalender voeg 'n ekstra dag by Februarie in jare wat deelbaar is deur vier, behalwe vir jare wat deelbaar is deur 100 maar nie deur 400 deel nie. Dus is 1996 en 2000 skrikkeljare, maar nie 1900 of 2100 nie.

Schaltjahr | سنة كبيسة | Високосна година | Prestupna godina | Any de traspàs | Přestupný rok | Blwyddyn naid | Skudår | Schaltjahr | Leap year | Superjaro | Año bisiesto | Liigaasta | Urte bisustu | Karkausvuosi | Skotár | Année bissextile | Skrikkeljier | Ano bisesto | שנה מעוברת | Prijestupna godina | Szökőév | Anno bissextil | Tahun Kabisat | Hlaupár | Anno bisestile | 閏年 | ნაკიანი წელი | 윤년 | Blydhen lamm | Annus bisextilis | Schaltjoer | Keliamieji metai | Tau pihetiri | Престапна година | Schrikkeljaar | Skotår | Skuddår | Rok przestępny | Ano bissexto | An bisect | Високосный год | Prijestupna godina | Leap year | Prestopno leto | Преступна година | Skottår | ปีอธิกสุรทิน | Taong bisyesto | Artık yıl | Năm nhuận | Anêye bizete | 闰年

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Skrikkeljaar".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld