article

Die Volksrepubliek van Sjina (Engels: People's Republic of China) bevat meeste van die kulturele, historiese en geografiese area wat bekend staan as Sjina. Sedert die stigting in 1949, is dit gelei deur die Kommunistiese Party van Sjina. Dit is die meesbevolkste land, met 'n populasie van meer as 1 300 000 000, die meeste wat geklassifiseer word as van Han Sjinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste in die wêreld. Die republiek grens aan 14 lande: Afghanistan, Bhutan, Myanmar, Indië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tajikistan en Viëtnam.

Zhōnghuá rénmín gònghéguó
中华人民共和国

-

-
Flag of the People's Republic of China.svg China guohui.png
-
(Detail) (Detail)

- Nasionale leuse: Geen
- LocationPRChina.png
- Amptelike taal Mandaryn Sjinees1
- Hoofstad Beijing
- Grootste stad Shanghai
- President Hu Jintao
- Premier Wen Jiabao
- Area
 - Total
 - % water no. 4
9 596 960 km²
2,8%
- Populasie
 - Tota0l (2003)
 - Bevolkingsdigtheid no. 1
1 286 975 468
134,1/km²
- Gevestig
 - Datum Sjinese Burgeroorlog
1 Oktober, 1949
- BBP
 - Totaal (2002)
 - BBP/kop No. 2
$5,7 triljoen
$4 400
- Geldeenheid Renminbi
- Tydsone UTC +8
- Nasionale lied Mars van die vrywilligers
- Internet TLD .cn
- Skakelkode 86
- (1) gedeel Amptelik met Engels in Hong Kong end Portugees in Macau.

Lys van administratiewe divisies van areas onder die beheer van die Volksrepubliek van Sjina:

ProvinsiesOutonome gebiede
Munisipaliteite


Spesiale Administratiewe gebiede


-

Vakansiedae
Datum English Name Plaaslike Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaar 元旦
1 Mei Werkersdag 劳动节
4 Mei Jeugdag 青年节 Herdenk die May Fourth Movement
1 Julie Komunistiese Party van Sjina Stigtingsdag 建党节 Skepping van 1ste Nasionale Kongres op 1 Julie 1921
1 Augustus Weermagdag 建军节 Nanchang Opstand (南昌起义)
on 1 Augustus 1927
1 Oktober Nasionale dag 国庆节 Stigting van Volksrepubliek op 1 Oktober 1949
1ste dag van die 1ste maan maand Lentefees (sjinese nuwejaar) 春节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 1ste maan maand Lanternfees 元宵节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de Son Term. Vroeg April Qing Ming Jie (Graf vee Dag) 清明节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de dag van die 5de maan maand Drakebootfees (Draakfees) 端午节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 7de maan maand Geesfees (Spookfees) 中元节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 8de maan maand Middel Herfsfees (Maanfees) 中秋节 Gebaseer op die Sjinese kalender
9de dag van die 9de maan maand Dubbel Nege Fees 重阳节 Gebaseer op die Sjinese kalender

Grootste stede

Shanghai day.jpg.]] 800px-Bejingcbd.jpg.]] VictoriaHarbour.jpg.]] Wuhan.jpg.]]

Die Volksrepubliek van Sjina het dosyne groot stede, insluitende 3 van die 55 globale stede.

# Stad Stad bevolking
skatting* (2002),
miljoen mense
Gebied
1. Shanghai 上海 9,031,200
2. Beijing 北京 7,129,500
3. Tianjin 天津 4,344,500
4. Wuhan 武汉 3,957,500
5. Shenyang 沈阳 3,452,900
6. Guangzhou 广州 3,433,700
7. Harbin 哈尔滨 2,765,400
8. Xi'an 西安 2,656,500
9. Chongqing 重庆 2,311,600
10. Kowloon 九龍 2,279,200
11. Chengdu 成都 1,927,100
12. Changchun 长春 1,886,700
13. Taiyuan 太原 1,832,200
14. Nanjing 南京 1,800,000
15. Jinan 济南 1,728,400
16. Dalian 大连 1,657,500
17. Qingdao 青岛 1,449,500
18. Lanzhou 兰州 1,434,500
19. Fushun 抚顺 1,384,000
20. Zhengzhou 郑州 1,347,700

(Al die Sjinees hierbo is geskryf in vereenvoudigde Sjinese karakters, behalwe vir Kowloon, wat in tradisionele Sjinese karakters is.)

Volksrepublik China | صين | China | Кітай | Китай | República Popular de la Xina | Čínská lidová republika | Folkerepublikken Kina | Volksrepublik China | Κίνα | People's Republic of China | Popolrespubliko Cxinio | República Popular China | Hiina Rahvavabariik | Kiinan kansantasavalta | République populaire de Chine | China | 𐌺𐌹𐌽𐌰 | הרפובליקה העממית של סין | Kina | Republica Popular de China | Republik Rakyat Tiongkok | Alþýðulýðveldið Kína | Repubblica Popolare Cinese | 中華人民共和国 | ჩინეთი | 중화인민공화국 | Respublica Populi Sinarum | Kinija | Ķīna | Кина | Republik Rakyat China | Volksrepubliek China | Volksrepubliek China | Folkerepublikken Kina | Chińska Republika Ludowa | República Popular da China | Китай | People's Republic of China | Kitajska | Народна република Кина | Kina | สาธารณรัฐประชาชนจีน | Китай | TrTrung Quốc | Cunghvaz Yinzminz Gunghozgoz | 中华人民共和国 | Tiong-hoâ Jîn-bîn Kiōng-hô-kok | 中华人民共和国

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Volksrepubliek van Sjina".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld