Seinverwerking is die manipulasie, versterking en enterpretering van analoogseine in die huidige tyd deur middel van digitale metodes. Dit beteken dat 'n videosein, wat van 'n antenne op 'n huis se dak ontvang word, verwerk moet word om op 'n digitale televisie gewys te word. Dit gebeur deurgaans in die huidige tyd; soos die analoogseine ontvang word, word dit omgeskakel na digitale data, verwerk en op die skerm gewys. 'n Ander voorbeeld is 'n digitale kamera. Die analoogsein, in hierdie geval die lig van die voorwerp wat afgeneem word, word omgeskakel na 'n stroom van digitale data wat verwerk word deur 'n video proseseerder en gestoor word as binêre getalle.
Processat de senyals | Signalbehandling | Signalverarbeitung | Signal processing | Signal-prilaborado | Traitement du signal | עיבוד אותות | 信号処理 | Processamento de sinal | Signalbehandling | 信号处理
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Seinverwerking".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world