'n Genetiese eienskap word resessief genoem as albei die gene ( sowel die moeder afkomstige chromosoom en die vader afkomstige chromosoom) die eienskap moet hê voordat die individu die eienskap in die fenotipe vertoon. As byvoorbeeld een afwyking in 'n geen van eiwit slegs inaktiveer, kan die andere kopie aanwesig in die sel baie keer die taak volledig oorneem. In so 'n geval is een enkele kopie van een beskadigde geen nie skadelik vir die individu en kan ons dus praat van 'n resessiewe afwyking. 'n Eienskap wat sy effekt vertoon as slegs één van die twee ekwivalente gene betrokke is word dominant genoem. Die mate van dominant of resessief dit kan vertoon word geweergee as die penetransie van die geen.
Rezessiv | Recessive gene | Gen recesivo | Transmission autosomique récessive | גן (ביולוגיה)#מושגים בסיסיים | 열성 유전자 | Recessief (genetica) | Gen recesywny | Gene recessivo | Аутозомно-рецесивно наслеђивање
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Resessiewe geen".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world