article

Neushoorngr.jpg

Die renoster is 'n soogdier wat behoort tot die familie (Rhinocerotidae). Die swartrenoster word geklassifiseer as (Diceros bicornis) en die witrenoster as (Ceratotherium simum).

Daar bestaan tans vyf spesies renosters; drie spesies in Asië en twee in Afrika. Die swartrenoster van Afrika het twee neushorings en ’n lang bolip. Die witrenoster van Afrika is 'n bedreigde spesie, en daar is slegs nog ’n klein aantal in Oos-Afrika en in Suid-Afrikaanse natuurreservate.

Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant. Die wyfie skenk geboorte aan een kalfie na ’n dragtyd van vyftien tot agttien maande. Soogdier

وحيد القرن | Носорози | Nosorožcovití | Nashörner | Rhinoceros | Rinocero | Rhinocerotidae | Sarvikuonot | Rhinocéros | Rhinocerotidae | קרנפיים | Nosorozi | Rinocero | Rhinocerotidae | サイ | 코뿔소 | Raganosiniai | Neushoorns | Neshorn | Nosorożce | Rinoceronte | Носороги | Rhinoceros | Носорог | Badak | Noshörningar | Gergedan | Họ Tê giác | 犀科

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Renoster".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld