article

Psigopatologie, oftewel afwykende gedrag, is 'n begrip wat verwys na:

  • 'n vertakking van die Sielkunde wat geestesiektes bestudeer
  • die voorkoms van belewenisse en gedrag by 'n mens wat op 'n geestesiekte mag aandui

'n Amptelike tipering van geestesiektes word vervat in die DSM van die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie.

Sielkunde

Psychopathologie | Psychopathology | Psychopathologie | Psychopathologie | Психопатология | Psychopatológia

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Psigopatologie".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld