Opvoedkunde of Pedagogiek is die studie van hoe volwassenes (onderwysers, ouers) jongmense grootmaak vir 'n bepaalde doel. Die studie van onderwys word onderwyskunde genoem. Die studie van lesgee self, word didaktiek genoem.
Dit is opmerklik dat die opvoedkunde (pedagogiek) vir 'n lang tyd nie in alle lande as selfstandige wetenskap bestaan het nie maar dat dit in Nederland en Vlaandere wel so was. Gespesialiseerde studierigtings in pedagogiek sluit in:
Sommiges huldig die mening dat daar teorieë behoort te bestaan wat altyd en oorhoofs behoort te geld oor die (Beïnvloeding van) menslike gedrag. Ander meen egter dat menslike gedrag onvoorspelbaar is en kan slegs met nabetragting evalueer word. Soms word pedagogiek gesien as 'n vorm van toegepaste sielkunde.
Internasionaal bekende opvoedkundiges
تربية | Педагогика | Pedagoji | Pedagogia | Pedagogika | Pædagogik | Pädagogik | Pedagogy | Pedagogio | Pedagogía | Kasvatusteadus | Pedagogia | Pedagogiikka | Pédagogie | Pedagogjie | Pedagogia | Pedagogia | 教育学 | პედაგოგიკა | 교육학 | Педагогика | Edukologija | Pedagoģija | Pedagogi | Pedagogiek | Pedagogikk | Pedagogikk | Pedagogia | Pedagogika | Pedagogia | Педагогика | Pedagogija | Pedagogika | Pedagogik | 教育学
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Opvoedkunde".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world