article

Nynorsk en Bokmål is die twee Noorse standaardtale. Van die twee is Bokmål die gebruiklikste. Slegs ongeveer 16% van die Nore leer op die oomblik (2003) Nynorsk op skool. Beide standaardtale dien hoofsaaklik as skryftale. Die spreektaal in Noorweë is nouliks gestandaardiseerd en vertoon redelike groot streeksverskille.

Nynorsk het in die 19e eeu ontwikkel as alternatief vir Bokmål wat in geskrewe vorm baie naby aan Deens is. Nynorsk word met name in westelike Noorweë gebruik en is gevorm op grond van veral westelike plattelandse dialekte, aangevul met elemente uit Yslands.

Sien ook


Germaanse taal | Natuurlike taal | Noors

Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Uusnorra keel | Nynorsk | נורבגית חדשה | Nýnorska | Nynorsk | ニーノシュク | Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Nynorsk | Novo norueguês | Нюнорск | Nynorsk | Nynorska | Нюношк

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Nynorsk".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld