article

Nordsee-lichttunnel.jpg Die Noordsee is 'n epikontinentale see in die noordweste van Europa. Dit is gevorm deur die styging van die seespieël aan die einde van die ystydperk vanaf 10 000 VAE. Die diepste gebied, by die Noorse kus, is ongeveer 200 meter.

Die see is deel van die Atlantiese oseaan en grens Brittanje, die Färöer, Noorweë, Denemarke, Duitsland, Nederland, België en Frankryk.

Die grootste deel van Europa se olie- en gasreserves is in die Noordsee en hierdie is een van die grootste vervaardigingsareas in die wêreld wat nie deel is van OPEC nie. Meeste van die reserves is onder water wat behoort aan die Verenigde Koninkryk en Noorweë, met kleiner reserves in die waters van Denemarke, Nederland, en Duitsland.

Nordsee | Norþsǣ | بحر الشمال | Mar del Norte | Северно море | Mor an Hanternoz | Mar del Nord | Severní moře | Môr y Gogledd | Nordsøen | Nordsee | Βόρεια Θάλασσα | North Sea | Norda Maro | Mar del Norte | Põhjameri | Pohjanmeri | Mer du Nord | Noardsee | Mar do Norte | הים הצפוני | Északi-tenger | Laut Utara | Norðursjór | Mar del Nord | 北海 | berti xamsi | 북해 | Mor Kledh | Oceanus Fresonicus | Noordzie | Šiaurės jūra | Laut Utara | Noordsee | Noordzee | Noordzee | Nordsjøen | Nordsjøen | Morze Północne | Mar do Norte | Marea Nordului | Северное море | North Sea | Severné more | Severno morje | Северно море | Nordsjön | Північне море | 北海 | Pak-hái

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Noordsee".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld