Nazi Swastika.svg)]] Nazi-Duitsland of die Derde Ryk (Engels: Third Reich) verwys gewoonlik na Duitsland in die jare tussen 1933 en 1945, toe dit onder die beheer was van Adolf Hitler se diktatorskap en die ideologie van Nasionale Sosialisme ('n weergawe van fascisme).
Die term Nazi is 'n kort vorm van die Duitse Nationalsozialismus; die ideologie was ingestel in die NSDAP (Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei) , die Nasionaal Sosialistiese Duitse Werkersparty, of Nazi-Party in kort.
Die Derde Ryk is 'n anglisisme van die Duitse uitdrukking "Das Dritte Reich", en word gebruik as 'n sinoniem vir Nazi-Duitsland. Die term is in gebruik geneem deur Nazi-propaganda, wat die Heilige Romeinse Ryk as die eerste Reich beskou het, 1871 Duitse Keiserdom as die tweede, en hulle eie bewind as die derde. Dit is gedoen met die doel om 'n terugkeer te suggereer na die voormalige Duitse glorie na die mislukking van die 1919 Weimar Republiek.
Die Derde Ryk is soms ook genoem die "Duisend Jaar Ryk", soos beplan deur sy stigter, Adolf Hitler, om te bestaan vir 'n duisend jaar.
Нацистка Германия | Zeit des Nationalsozialismus | Nazi Germany | Nazia Germanio | Alemania nazi | Kansallissosialistinen Saksa | Troisième Reich | גרמניה הנאצית | Treći Reich | Germania nazista | ナチス・ドイツ | Derde Rijk | Trzecia Rzesza | III Reich | Al Treilea Reich | Tretji rajh | Nazityskland | 第三帝国
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Nazi-Duitsland".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world