article

Die klanke wat mense aanvaar as musiek variëer gebaseer op die historiese era, gebied, en kulturele en individuele smaak. Die ware definisie van musiek word baie gedebatteer; een definisie mag insluit die klanke wat aangenaam ervaar word deur die definieerder, terwyl 'n ander groep alle klanke sal insluit wat deur 'n individu of groep gegenereer word. Ander definisies mag fokus op die definisie dat musiek 'n fisiese fenomeen is (in terme van klank), 'n geestelike fenomeen, of as 'n sosiale fenomeen. Sekere mense betwis selfs die bestaan van so iets soos musiek.

Musiek bevat dus fisiese, geestelike en sosiale fenomene, sowel as teorie, uitvoering, dans en ook digkuns.

Enkele onderwerpe wat bestudeer word in musiek, sluit in:

Sien ook


Musiek | Kuns

Mosica | موسيقى | Música | Музыка | Музика | Fɔlikan | সঙ্গীত | Muzika | Música | Musica | Hudba | Cerddoriaeth | Musik | Musik | Μουσική | Music | Muziko | Música | Muusika | Musika | موسیقی | Musiikki | Muusiga | Tónleikur | Musique | Muzyk | Ceol | Ceòl | Música | מוזיקה | संगीत | Glazba | Zene | Musica | Musik | Muziko | Tónlist | Musica | 音楽 | zgike | მუსიკა | 음악 | Ylow | Музыка | Musica | Muzika | Musek | Muziek | Muzika | Mūzika | Muzik | Mużika | Música | Musik | Meziek | संगीत | Muziek | Musikk | Musikk | Mûsique | Musica | Музыкæ | Muzyka | Música | Muzică | Музыка | गानं | Mùsica | Mùsica | Muisic | Muzika | Music | Hudba | Glasba | Muzika | Музика | Musik | இசை | ดนตรี | Musika | Müzik | مۇزىكا | Музика | Muxèga | Muzike | מוזיק | 音乐 | 音樂

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Musiek".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld