Jesus Christus, ook: Jesus van Nasaret, Jesus die Nasarener, of Yeshua ben Joseph (Hebr.),(c. 4 v.C. / c. 30) was bekend as 'n Joodse leerkrag. Hy is die sentrale figuur in die Christendom.
Die titel Christus (Christos) kom van die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord Messias (Messiah) af wat gesalfde beteken. Die titel is deur sy volgelinge gebruik wat Hom as die gesalfde van die Here (JHWH) gesien het.
Oor die lewe en uitsprake van Jesus bestaan daar uiteenlopende opvattings.
Die evangelie was van sy oorsprong deur sy volgelinge as betroubaar beskou. Volgens die Christelike geloof is hy die eniggebore seun van God en die Beeld van die onsienlike God, wie se inkarnasie, dood en wederopstanding, die gawe van saligheid aan die wêreld besorg het. Hy word deur verskeie gelowe as 'n profeet beskou, insluitende die Islam, hoewel ander gelowe gewoonlik nie glo dat Jesus uniek goddelik was nie.
Volgens die christendom was Jesus die Messias en die Seun van God. Deur Sy marteldood word die mensdom verlos van sogenaamde erfsonde.
يسوع المسيح | Исус Христос | যীশূ | Jesucrist | Ježíš Kristus | Iesu Grist | Jesus af Nazareth | Jesus von Nazaret
Ιησούς Χριστός | Jesus | Jesuo Kristo | Jesús de Nazaret | Jeesus Kristus | Jésus-Christ | Íosa Críost | ישו | Isus | Jesus Christo | Yesus Kristus | Jesús | Gesù | ქრისტე | ಯೇಸು ಕ್ರಿಸ್ತ | 예수 그리스도 | Îsa | Yesu Krist | Zjezus Christus | Jėzus Kristus | Исус Христос | Yesus Kristus | Jesus Chistus | Jezus Christus | イエス・キリスト | Jesus | Jesus Kristus | Jezus Chrystus | Jesus | Isus Cristos | Иисус Христос | Gghiesù Cristu | Jesus | Ježiš | Jezus Kristus | Исус Христос | Jeesus | Jesus Kristus | Jesús | இயேசு | เยซู คริสต์ | Jisas | Ğaysa | Giê-xu | 耶穌基督 | 耶穌基督
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Jesus Christus".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world