article Related Topics:
Japanese_Story :: Japanese_Bobtail :: Japanese :: Japanese_Sword_Arts :: Japanese_Chin :: Japanese_Spitz :: Japanese_Philosophy :: Japanese_American :: Japanese_Terrier :: Japanese_Series
 

Japan (Nippon/Nihon 日 (son) 本 (wortel/bron)), letterlik "die oorsprong van die son") is 'n land in Oos-Asië geleë tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse skiereiland. Die naam, soms bekend as "Die Land van die Opkomende Son," kom van Sjina af en verwys na Japan se oostelike posisie relatief tot die Asiese kontinent. Voor Japan verhoudinge met Sjina gehad het, was dit bekend as Wa (倭) of Yamato (大和).

Japan bestaan uit 'n reeks eilande, die grootstes daarvan, van Suid na Noord, Kyushu (九州), Shikoku (四国), Honsjoe (本州, die grootste eiland), en Hokkaido (北海道).

Die Japanese naam Nippon word gebruik vir meeste amptelike doeleindes, insluitende geld, posseëls, en internasionale sportbyeenkomste. Nihon is ook 'n gewilde term in Japan. Die naam vir Japan is afgelei uit die Sjinese weergawe van die naam. Die vroeë Mandaryn Sjinese woord vir Japan is opgeteken deur Marco Polo as Cipangu. In Maleisië het die Sjinese woord Japang geword en was dus teegekom deur Portuguese handelaars in Moluccas in die 16de eeu. Daar word geglo dat Portuguese handelaars die eerste mense was wat die woord in Europa bekend gestel het.

In Afrikaans, word die land eenvoudig "Japan" genoem. Die amptelike Japanese titel is Nihon-koku (日本国), letterlik "Staat van Japan."

Nippon (Nihon-koku)
日本国
Japan_flag_medium.png Japan het geen wapen nie
(Detail)
Nasionale leuse: Geen LocationMapJapan.png Amptelike taal Japanees Hoofstad Tokyo1 Grootste stad Tokyo Keiser Akihito Onafhanklikheid 660 VC (tradisioneel)
1952 (van die V.S.) --> Eerste minister Koizumi Junichiro Oppervlakte
 - Totaal
 - % water No. 60
377,835 km²
0.8% Bevolking
 - Totaal (2003)
 - Digtheid No. 10
127,214,499
335/km² BBP (basis PPP)
 - Totaal (2002)
 - BBP/kop No. 3 (volgens lande)
No. 4 (volgens ekonomië)

$3.55 triljoen
$28,000 BBP
 - Totaal (2000)
 - GNP/kop No. 2
$4.85 triljoen
$38,000 Geldeenheid Yen Tydsone UTC +9 Volkslied Kimi Ga Yo Internet TLD .JP Telefoonkode 81 1 Sommige beweer dat Kyoto hierdie status het.

Geskiedenis


Geografie


Hoofartikel: Geografie van Japan

Japan word verdeel in 47 distrikte (gesorteer volgens ISO 3166-2):


-
Die volgorde van hierdie lys is van Noord na Suid soos wat algemeen in Japan aanvaar word.

Japan-map.png

Eksterne skakels


Amptelik

Ander

Japan

Japan | Chapón | اليابان | Xapón | Япония | জাপান | Japan | Japan | Japó | ᏣᏆᏂ | Japonsko | Japan | Japan | Japan | Ιαπωνία | Japan | Japanio | Japón | Jaapan | ژاپن | Japani | Japon | An tSeapáin | Seapan | Xapón - 日本 | જાપાન | יפן | जापान | Japan | Japon | Japán | Jepang | Japonia | Japan | Giappone | 日本 | იაპონია | ಜಪಾನ್ | 일본 | Japonya | Iaponia | Japan | ຍີ່ປຸ່ນ | Japonija | Japāna | Japana | Nipono | Јапонија | Япон | Жапония | Jepun | Djapan | Japan | Japan | Japan | Japan | Japonia | Japão | Japonia | Япония | Giappuni | Japána | Japan | Japonsko | Japonska | Japonia | Јапан | Jepang | Japan | ஜப்பான் | ประเทศญี่ปุ่น | Hapon (bansa) | Japonya | Японія | نیہون | Nhật Bản | יאַפּאַן | 日本 | Ji̍t-pún

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Japan".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld