article Related Topics:
Italië
 

Die Italiaanse Republiek of Italië is 'n land in die suide van Europa, wat bestaan uit 'n stewel-vormige skiereiland sowel as twee ander groot eilande in die Middellandse See: Sisilië en Sardinië. Aan die noordekant word dit begrens deur die Alpe, en grens aan Frankryk, Switserland, Oostenryk en Slowenië. Die onafhanklike lande van San Marino en die Vatikaanstad is klein ingeslote Italiaanse gebiede.

Geskiedenis


Hoofartikel: Geskiedenis van Italië

Italië het 'n groot invloed gehad in die kulturele en sosiale ontwikkelinge van die hele gebied rondom die Middellandse See, en het ook die Europese kultuur sterk beïnvloed. Belangrike kulture en beskawings het daar bestaan sedert pre-historiese tye. Na Magna Graecia, die Etruskiese beskawing en veral die Romeinse Ryk wat die area van die wêreld vir eeue oorheers het, was Italië die middelpunt van Europese wetenskap en kuns gedurende die Middeleeue en die Renaissance.

Moderne Italië het eers onlangs 'n staat geword - op 17 Maart 1861, toe die meeste van die state van die skiereiland verenig is onder Koning Victor Emmanuel II van die Savoy-dinastie, wat regeer het oor Sardinië en Piedmont. Die argitekte van die Italiaanse unifikasie was Count Camillo Benso di Cavour, die hoof minister van Victor Emmanuel, en Giuseppe Garibaldi, 'n generaal en nasionale held. Rome self het vir 'n dekade daarna nog onder die regering van die Pous gebly, en het eers deel van die Koninkryk van Italië geword op 20 September 1870. Die Vatikaan is nou 'n onafhanklike staat binne-in en omring deur Rome.

Areas


Italy-map.png

Italië word verdeel in 20 areas (regioni, enkelvoud regione), waarvan vyf 'n spesiale outonome status geniet, aangedui deur 'n *:

'n Area word weer verder verdeel in provinsies.

Geografie


Hoofartikel: Geografie van Italië

Vakansiedae
Datum Afrikaanse Naam Plaaslike Naam Opmerking
1 Januarie Nuwejaarsdag Capodanno  
6 Januarie Epifanie Epifania  
Beweegbaar Paassondag Pasqua  
Beweegbaar Paasmaandag Lunedì di Pasqua  
25 April Herdenking van bevryding Liberazione 1945
1 Mei Werkersdag Festa del Lavoro  
2 Junie Republiekdag Festa della Repubblica 1946
15 Augustus Hemelvaart Assunzione  
1 November Alle heiligedag Tutti i Santi  
8 Desember Immaculate Conception Immacolata  
25 Desember Kersfees Natale  
26 Desember St. Stefandag Santo Stefano  
31 Desember Oujaarsaand San Silvestro  

Europa | Lande in Europa

Italien | Italia | إيطاليا | Italia | Італія | Италия | Italija | Itàlia | Itálie | Yr Eidal | Italien | Italien | Ιταλία | Italy | Italio | Italia | Itaalia | Italia | ایتالیا | Italia | Itaalia | Italie | Italie | Itaalje | An Iodáil | An Eadailt | Italia | Ikalia | איטליה | इटली | Italija | Itali | Olaszország | Italia | Italia | Italia | Ítalía | Italia | イタリア | იტალია | ಇಟಲಿ | 이탈리아 | Îtalya | Itali | Italia | Italien | Italië | Italija | Itālija | Itali | Italja | Italy | Italia | Italien | Italië | Italia | Italia | Итали | Włochy | Itália | Italia | Italia | Италия | इटली | Itàlia | Italia | Italija | Italy | Taliansko | Italija | Italia | Италија | Italien | இத்தாலி | ประเทศอิตาลี | Italya | İtalya | Італія | اٹلی | Itałia | איטאַליע | 意大利 | Italia

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Italië".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld