Hierdie artikel behandel golwe in die mees algemene sin; 'n aparte artikel fokus op seegolwe.
Golwe het kruine (hoë) en trôe (lae) wat óf letterlik óf in 'n grafiek van die wisseling kan voorkom.
Twee tipes golwe wat onderskei kan word is transversale en longitudinale golwe.
Transversale golwe is golwe waarin die kruine en troe loodreg is op die rigting waarin die golf beweeg, soos bv. elektromagnetiese golwe, of 'n watergolf.
Longitudinale golwe is golwe waarin die kruine en troe parallel aan die rigting van voortplanting is, soos klank golwe.
موجة | Вълна | Ona | Ton | Bølge | Welle (Physik) | Wave | Ondo | Onda (física) | Uhin | Aalto | Onde | Onda (física) | גל | Hullám | Gelombang | Onda (fisica) | 波動 | boxna | 파동 | Banga | Gelombang | Bülg | Golf (natuurkunde) | Fala (fizyka) | Onda | Волна | Wave (physics) | Valovanje | Таласи | Mekaniska vågor | คลื่น | Chuyển động sóng | 波
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Golf (fisika)".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world