'n Gehoorapparaat of 'n gehoortoestel is 'n toestel wat diegene met doofheid help om beter te hoor. Voor die aankoms van die moderne toestelle, is 'n tregteragtige versterkingskegel, genaamd 'n ''oortrompet", gebruik.
Vandag is die mees algemene formaat 'n klein elektroniese toestel wat in die draer daarvan se oor inpas. Die eerste weergawe hiervan het ‘n vierkantige batterypak gehad wat in die hempsak gedra was. Met behulp van 'n sinkbatterytjie geplaas binne in die apparaat, kon die apparaat versteek begin raak in die oor self.
Høreapparat | Hörgerät | Hearing aid | Audífono | Kuulolaite | 補聴器 | Hoortoestel | Aparelho auditivo | Hörapparat
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Gehoorapparaat".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world