Finansiële wiskunde is 'n vertakking van die suiwer wiskunde wat daarop toegespits is om die verskeie instrumente en prosesse in die finansiële wêreld te modelleer. As sulks poog dit om finansiële instrumente te prys en modelle te bou om prosesse, soos die toekomstige gedrag van 'n aandeel se prys, te beskryf.
Finansiële wiskunde word baie doeltreffend ingespan op die terrein van risikobestuur. Veral wat markrisiko betref is die gebruik van finansiële wiskunde baie algemeen. Die modellering van kredietrisiko het ook al baie baat gevind by finansiële wiskunde. Operasionele risiko word ook toenemend volgens wiskundige modelle bestuur.
Finanzmathematik | Mathematical finance | Matemática financiera | Mathématiques financières | Finansų matematika | Matematyka finansowa | Matemática financeira | Finansal Matematik | Toán học tài chính | 計量金融
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Finansiële wiskunde".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world