Die Chordata (of 'gekoordes') is die phylumnaam vir 'n groep diere, wat die gewerweldes, maar ook 'n groep nabyverwante ongewerweldes insluit. Die gemeenskaplike faktore van al hierdie diere is dat hulle op een of ander stadium van hulle lewens rugkoorde; hol dorsale senu-koorde; faringeale splete; endostiele; en gespierde sterte wat verby die anus strek; gehad het. Die phylum Chordata word onderverdeel in drie subphylums:
Die nie-uitgestorwe Chordata word hieronder aangetoon soos hulle in verhouding met mekaar staan in 'n filogenetiese stamboom:
Phylum Chordata
Biologie | Wetenskaplike klassifikasie | Phyla
حبليات | Chordata | Хордови | Cordat | Strunatci | Cordog | Chordater | Chordatiere | Chordate | Ĥorduloj | Chordata | Keelikloomad | طنابداران | Selkäjänteiset | Chordés | Rêchstringdier | מיתרניים | Gerinchúrosok | Chordatos | Seildýr | Chordata | 脊索動物 | skoselti'e | 척색동물 | Chordata | Chordata | Chordiniai | Хордати | Chordadieren | Ryggstrengdyr | Chordata | Strunowce | Cordado | Хордовые | Chordata | Chordáty | Strunarji | Хордати | Ryggsträngsdjur | สัตว์มีแกนสันหลัง | Kordalılar | Хордові | Ngành Động vật có dây sống | 脊索动物
This article is licensed under the GNU Free Documentation License.
It uses material from the
"Chordata".
Home Page • arts • business • computers • games • health • hospitals • home • kids & teens • news • physicians • recreation• reference • regional • science • shopping • society • sports • world