Hawe en hoofstad van Mosambiek se Sofala-provinsie aan die mond van die Buzi en Pungué, 725 km noord-noordoos van die hoofstad Maputo. Die land se vernaamste hawe. Beset deur die Portugese in 1506 en tot onafhanklikheidwording van die land op 25 Junie 1975 die tuiste van Portugese bevolking van sowat 15 000, van wie die meeste die land in daardie jaar verlaat het. Geskatte bevolking tans 520 000.
Beira (Mosambik) | Beira, Mozambique | Beira | Beira (Mozambique) | Beira, Mozambique | Beira | ベイラ (モザンビーク) | Beira | Beira (stad) | Beira (miasto) | Beira (Moçambique) | Beira