article

Bedryfsielkunde is 'n vakgebied wat toegespits is op hoe persone in die konteks van 'n organisasie funksioneer. 'n Bedryfsielkundige moet antwoorde vind op vrae soos: Waarom voel iemand aangetrokke tot 'n sekere loopbaan? Hoe keur bedrywe geskikte kandidate? Watter psigologiese toetse word gebruik? Wat motiveer mense in hul werk? Wat bepaal iemand se tevredenheid of ontevredenheid in 'n werkskonteks?

Hierdie rigting bied deur middel van modelle en navorsing die prosesse aan wat binne 'n organisasie afspeel en hoe om hierdie prosesse uiteindelik te verbeter.

Sielkunde

Arbeitspsychologie | Industrial and organizational psychology | روان‌شناسی صنعتی | Työpsykologia | Psicologia del lavoro | Psychologia pracy | Kadrovsko-menedžerska in industrijska psihologija

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Bedryfsielkunde".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld