article Related Topics:
Aswan
 

Aswan is 'n stad in die suide van Egipte, aan die oostelike oewer van die Nylrivier. Dit is in een van die droogste streke in die wêreld geleë en het bekend geword nadat die Aswandam in die Nylrivier in 1902 daar voltooi is. Aswan het sowat 240 000 inwoners.

Egipte

أسوان (محافظة) | Assuan | Asuán | Aswan | Assuan | Aswan | Asŭano | Asuán | Assouan | Asuán - أسوان | Assuan | アスワン | Asuanas | Aswan | Aswan | Asuan | Assuão | Асуан | Assuan

 

This article is licensed under the GNU Free Documentation License. It uses material from the "Aswan".

Home Pageartsbusinesscomputersgameshealthhospitalshomekids & teensnewsphysiciansrecreationreferenceregionalscienceshoppingsocietysportsworld