'n Aap is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend. Die klomp spesies het nie enige spesifieke eienskap wat uniek aan hulle, maar nie ook gedeel word deur die ander primate nie.
Ape word in Ouwêreldse en Nuwe-wêreldse groepe verdeel: die meeste Nuwe-wêreldse ape se sterte is vir gryp aangepas; terwyl altwee groepe se oë voorwaarts gerig is. Die eienskappe van elke aapgroep is beter verstaanbaar deur dit as 'n afsonderlike spesie te bestudeer.
قرد | སྤྲེའུ་ | Abe | Affen | Monkey | Simio | Mono | Singe | Simio | 원숭이 | Apen | Marmoûset | Macaco | Monkey | Monyét | ลิง | Khỉ | 猴