1961 was die eerste "onderstebo" jaar - met ander woorde, 'n jaartal wat dieselfde lyk wanneer dit omgedraai en bekyk word, as wanneer dit regop staan - sedert 1881, en is die laaste jaar wat só lyk tot die jaar 6009! Dit was 'n gewone jaar (in teenstelling met 'n skrikkeljaar) wat op 'n Sondag begin het.
Gebeure
- 1 Januarie - Die oortjie, 'n muntstuk in gebruik sedert die dertiende eeu, word nie meer as geldeenheid in die Verenigde koninkryk gebruik nie.
- 3 Januarie - President Dwight Eisenhower kondig aan dat die Verenigde State diplomatiese en konsulêre verhoudings met Kuba verbreek.
- 3 Januarie - SL-1, 'n atoomreaktor, ontplof by die National Reactor Testing Station in Idaho Falls, Idaho, en drie militêre tegnici sterf daarin.
- 7 Januarie - Ná 'n vierdaagse konferensie in Casablanca, kondig vyf Afrika-staatshoofde hul plan on 'n NATO-agtige Afrika-organisasie te stig om sodoende saam hulself te kan verdedig. Die Handves van Casablanca word geskryf deur Marokko, die Verenigde Arabiese Republiek, Ghana, Guinee, en Mali.
- 17 Januarie – Patrice Lumumba sterf in 'n sluipmoordaanval.
- 20 Januarie - John F. Kennedy word die vyf-en-dertigste President van die Verenigde State.
- 24 Januarie - 'n Amerikaanse B-52-bomwerper met twee 24-megaton kernbomme stort neer naby Goldsboro, Noord-Karolina.
- 25 Januarie - In Washington, DC lewer John F. Kennedy die eerste lewende uitsaaiing van 'n presidensiële nuuskonferensie
- 25 Januarie - Om "linkse uitspattigheid" te beëindig, pleeg 'n junta wat uit twee weermagsoffisiere en vier burgerlikes bestaan, 'n staatsgreep in El Salvador, en skop só 'n ander junta uit wat slegs drie maande lank regeer het.
- 26 Januarie - John F. Kennedy stel Janet G. Travell aan om sy persoonlike arts te wees. Dit is die eerste keer dat 'n vrou hierdie posisie beklee.
- 31 Januarie - Ham, 'n manlike sjimpansee wat 17 kg weeg, word in die ruimte ingestuur, as deel van 'n toets in die Mercuriusprojek met die uiteindelike idee om Amerikaanse ruimtevaarders ook daar te kry.
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Desember
Geboortes
Januarie
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Julie
1 Julie, Diana Frances Spencer, Prinses van Wallis
Augustus
September
Oktober
November
Sterftes
Januarie
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Nobelpryse
1961 | 20ste eeu
1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961年 | 1961 | 1961년 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | พ.ศ. 2504 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961 | 1961年